Geagte Derick
Baie dankie vir die pragtige swembad wat julle vir my in Desember gebou het. Dit was vir 'n slag aangenaam om met 'n professionele maatskapy besigheid te doen. Jou werk se gehalte spreek boekdele van die persoon in beheer. Weereens dankie